|
 |
IF YOU CANNOT READ AFRIKAANS click here
KYK ONDER 'CALENDER' VIR INLIGTING OOR GEBEURE EN AANBIEDINGE! AS JY DEELNEEM AAN HIERDIE BLAD KAN JY OOK DAAR WEES! NUWE SONG!: KORPORATIEWE TEOLOGIE GELAAI; COPY PAS GELAAI OM LO-FI VOLUME TE VERBETER!!
KOM ONS MAAK DIE STEM VAN AFRIKAANSE ALTERNATIEF DIK OP MP3.COM!
Ons benodig musiek om uit te stal op hierdie bladsy. E-pos dit vir ons en, in die e-pos boodskap, belowe ons die musiek is jou eie oorspronklike werk, en dui aan enige voorbehoude vir die beskikbaarstel daarvan. Gee ons ook goedkeuring om dit te gebruik onder mp3.com se voorwaardes. Sê ons of die musiek net gespeel mag word, en of besoekers dit mag aflaai!
Om ons te kontak of om musiek te stuur, druki muis hier! SULKE VUIL UILE! mp3.com SE 'CONTACT' FUNKSIE WERK NIE - GEBRUIK EERDER DIE 'DRUKI MUIS HIER' FASILITEIT. DANKIE!
as jy agtergrondmusiek soos ons s'n vir jou event of stem nodig het, of jou cd op internet te koop wil aanbied (ons het 'n paar opsies!), druki muis hier!
as jy aan hierdie inisiatief deelneem, aanvaar jy outomaties die Pretoriase kleineise-hof as die enigste hof met jurisdiksie in enige verwante saak
ALLE MUSIEK OPGENEEM BY, EN ALLE IMAGES GESKEP DEUR, mcstudio@freemail.absa.co.za
|
 |
|
|
|
titelsnit van !ah se nuwe cd ; skokkend emosionele patriotiese lied |
CD: a.p.
Credits: JM Conradie |
|
 |
|
 |
|
|
|
so, in die storie merk die held hoopvol vir mamboleen op by die office party, want sy lyk vars en wild...maar dan sien hy dis als image, sy dans na die blikbreine se pype..vir meer storie koop die cd wat binnekort uitkom |
CD: agtergeblewe paradys
Credits: !ah / Jan Conradie |
|
 |
|
 |
|
|
|
eendag was daar 'n stelsel, en die stelsel was onderduims...toemaar, ons speel net, almal is almal goedgesind; stelsels en regerings beywer hulself vir die voordeel van die mense waarvoor hulle ingestel is, ensv. - jy kan maar rustig verder slaap... |
Credits: ons en u&i |
|
Copyright notice. All material on MP3.com is protected by copyright law and by international treaties. You may download this material and make reasonable number of copies of this material only for your own personal use. You may not otherwise reproduce, distribute, publicly perform, publicly display, or create derivative works of this material, unless authorized by the appropriate copyright owner(s).
|
|