MP3.com: 12Hz Song Detail
MP3.com Home
EMusic Free Trial  /  Get Started  /  Artist Area  /  Site Map  /  Help
 
12Hzmp3.com/12Hz

91 Total Plays
Artist Extras
  •  
  • Find more artists in Pretoria, Gauteng - South Africa
  •  
  • More featured tracks in Alternative
  •  
  • Get More MP3.com Services
    More Free Music by this Artist

    "Dis te laf"genre: Europop
    lo fi playlo fi play (dial-up)
    hi fi playhi fi play (broadband)
    downloaddownload (3.7 MB)
    email track to a friendemail track to a friend
    add to My.MP3add to My.MP3
    CD: NOU   Label: RHYTHM RECORDS
    Credits: Music & Lyrics: Riku Lätti Pruduction: Ewald Cress, Jean Marais, Riku Lätti

    Lyrics
    dis te laf

    hoor jy hoe die mense praat - hoe klein hul stories raak - dit word 'n heeldag saak - maar heeldag is te kort vir als wat ons moet maak
    en kyk hoe lewens kraak - as die kwelling hul verlaat

    dis te laf vir my - dis te laf vir my - dis te laf vir my dag het al aangebreek - ek sien die son my kweek - en ek wil die nou hoor breek
    ek wil die nou - nou staan ons heeltemal alleen - en als is om ons heen - en stilte orals reën

    dis te laf vir my - dis te laf vir my - dis te laf

    onthou jy toe ek jou aangeraak het - kan jy dit onthou jy toe ek jou nog vermaak het hoe gelukkig jy geraak het - toe ons nog graag gepraat het - onthou jy toe ek jou aangeraak het - kan jy dit onthou jy toe ek jou nog vermaak het - hoe gelukkig jy geraak het toe ons nog saam geslaap het

    hier's ons almal lewend dood - ons maak geraamtes groot - met 'n plekkie om te woon
    is ons tydelik aan die woorde het ons sleg verraai - so gou soos saaiers maai - word ons asems omgeblaai

    dis te laf vir my - dis te laf vir my - dis te laf vir myle het tussen ons kom lê - ek wil 'n oomblik hê - dit word 'n heeldag saak heeldag is te min vir als wat ek wil maak
    ek voel my lewe kraak - as die kwellings hul verlaat

    More Free Music by this Artist

    Copyright notice. All material on MP3.com is protected by copyright law and by international treaties. You may download this material and make reasonable number of copies of this material only for your own personal use. You may not otherwise reproduce, distribute, publicly perform, publicly display, or create derivative works of this material, unless authorized by the appropriate copyright owner(s).

     
     
     
    Company Info / Site Map / My Account / Shopping Cart / Help
    Copyright 1997-2003 Vivendi Universal Net USA Group, Inc. All rights reserved.
    MP3.com Terms and Conditions / Privacy Policy
    Vivendi Universal