MP3.com: 12Hz Song Detail
MP3.com Home
EMusic Free Trial  /  Get Started  /  Artist Area  /  Site Map  /  Help
 
12Hzmp3.com/12Hz

91 Total Plays
Artist Extras
  •  
  • Find more artists in Pretoria, Gauteng - South Africa
  •  
  • More featured tracks in Alternative
  •  
  • Get More MP3.com Services
    More Free Music by this Artist

    "Saamstaan"genre: Alternative General
    lo fi playlo fi play (dial-up)
    hi fi playhi fi play (broadband)
    downloaddownload (3.2 MB)
    email track to a friendemail track to a friend
    add to My.MP3add to My.MP3
    CD: NOU   Label: RHYTHM RECORDS
    Credits: Music & Lyrics: Riku Lätti & Jean Marais Production: Jean Marais, Riku Lätti & Ewald Cress

    Lyrics
    saamstaan

    hoe kan jy jouself verloën - jy het mos jou pels gesny - erken dat jy jouself vermeen - in oomblikke waar twyfel heers - wat is dit wat jy begeer - hier het jy jou doel gedien hoekom het jy dit bely - het jy al jouself gesien

    saamstaan - dit is jou bekentenis - saamstaan
    jy wat mos 'n koper is - saamstaan - ons kan jou finaal uitwis - nog voordat jy kan asem kry

    jy's gevange in 'n web van 12Hz (wys ons waar is) intrige jou psige verstop (die koms die onderons ons is) ontpop - los op (soms op verstroom) word deel van die nuwe geheel (verstop onder op) gee jou oor aan gehoor (verwys ons) laat jou gaan - jy's nou lid van die span (patroon moet dans) en aan en aan (ons wis woorde) en oor en weer en nog 'n keer en op en neer (verdwyn in wens) die tyd is ryp - die hier is nou - vang dit gou (onweersin) dit was nog altyd (waarin) 'n deel van jou

    wat is dit wat jou verlei en wat as jy net stilte hoor - hoe het jy ons opgespoor - het jy waarde vir jou geld gekry

    More Free Music by this Artist

    Copyright notice. All material on MP3.com is protected by copyright law and by international treaties. You may download this material and make reasonable number of copies of this material only for your own personal use. You may not otherwise reproduce, distribute, publicly perform, publicly display, or create derivative works of this material, unless authorized by the appropriate copyright owner(s).

     
     
     
    Company Info / Site Map / My Account / Shopping Cart / Help
    Copyright 1997-2003 Vivendi Universal Net USA Group, Inc. All rights reserved.
    MP3.com Terms and Conditions / Privacy Policy
    Vivendi Universal