Lyrics
Tokkelos
ek stop toe gou vir bier en ys daar onder by die rebel stoor
dis tyd vir rugby en ek wil vergeet van my werk by die kantoor
jou tyd is jou tyd dit glo ek ook maar om my sommer so te vermoor
met 'n sixpack en biltong in my hand is mos soek vir fokken skoor
nou ry ek in die nag, en ek slaap in die dag, en ek kry my krag wanneer ek jou slag

ek's die tokkelos ek het jou siel kom haal

wel ek werk al lank hier by die bank en ek kry net stank vir dank
die lewe van 'n teller is nie so helder toe hoor ek 'n luide klank
dis vrydag middag en ek's reg vir chaila nou moet hulle ons kom roof
my laaste gedagte is aan daai lekker pop wat ek vanaand sou stoof
nou ry ek in die nag, en ek slaap in die dag, en ek kry my krag wanneer ek jou slag
nou ry ek in die nag, en ek slaap in die dag, en ek kry my krag wanneer ek jou slag
ek's die tokkelos ek het jou siel kom haal
ek's die tokkelos ek het jou siel kom haal
ek's die tokkelos ek het jou siel kom haal
ek's die tokkelos ek het jou siel kom haal
ek's heel tevrede met my bmw, en dis lekker hier by die see
dit was my lewenslange droom, ek het lank gespaar om in Kaapstad af te tree
hier by die mooiste strande en die lekker lywe, ek wou nooit ons land verlaat
waarom dan tog my motor skaak, en my doodskiet in die straat

|