MP3.com: afrikaans Song Detail
MP3.com Home
EMusic Free Trial  /  Get Started  /  Artist Area  /  Site Map  /  Help
 
afrikaansmp3.com/afrikaans

469 Total Plays
Artist Extras
  •  
  • Find more artists in Pretoria, Gauteng - South Africa
  •  
  • More featured tracks in Alternative
  •  
  • Get More MP3.com Services
    More Free Music by this Artist

    "Wysheid"genre: Alternative General
    lo fi playlo fi play (dial-up)
    hi fi playhi fi play (broadband)
    downloaddownload (3.2 MB)
    email track to a friendemail track to a friend
    add to My.MP3add to My.MP3
    Credits: Ben Van Wyk o.b.a Ben Brand

    Lyrics
    Wysheid

    Soort soek soort so fok ons voort ek het jou lief ek gee my woord
    dink aan moord 'n blou akkoord maar onder stoot die grootste nood
    voel vir my ons is alleen hier op ons eiland vas gekeer
    sondes van ons skrille jeug moet ons nou net vir goed verteer

    wysheid waar, waar is jy waar is jy waar is jy
    wysheid waar, waar is jy waar is jy waar is jy nou

    In Nagasaki val die bom hoe is die mensdom dan so dom
    verkoop die toekoms vir 'n nobel prys geniaal en effe grys
    'n mal terroris vol haat en pyn swerf nou rond in die woestyn
    sand gee olie grond gee goud in die Weste slaap niemand koud?

    wysheid waar, waar is jy waar is jy waar is jy
    wysheid waar, waar is jy waar is jy waar is jy nou

    McDonals serve a biljoen burgers hoeveel diere moet nog sterf
    die lug raak vuil die woud verdwyn, is dit mal koei in die brein?
    nog 'n slaaf maak trots 'n baba, al is daar niks vir hom te erf
    dis in die gene klaar bepaal, 'n sperm dryf die stomme trein

    wysheid waar, waar is jy waar is jy waar is jy
    wysheid waar, waar is jy waar is jy waar is jy nou



    tuin van eden dra sy vrug die slang se teiken is ons lus
    soek seks op die Internet skei van kamer skei van bed
    vlamme voor die poort van lewe nogmaals bly ons daagliks strewe
    bloed en kruis gebroke huis sal ons weer 'n keer vergewe

    wysheid waar, waar is jy waar is jy waar is jy
    wysheid waar, waar is jy waar is jy waar is jy nou
    wysheid waar, waar is jy waar is jy waar is jy
    wysheid waar, waar is jy waar is jy waar is jy nou

    More Free Music by this Artist

    Copyright notice. All material on MP3.com is protected by copyright law and by international treaties. You may download this material and make reasonable number of copies of this material only for your own personal use. You may not otherwise reproduce, distribute, publicly perform, publicly display, or create derivative works of this material, unless authorized by the appropriate copyright owner(s).

     
     
     
    Company Info / Site Map / My Account / Shopping Cart / Help
    Copyright 1997-2003 Vivendi Universal Net USA Group, Inc. All rights reserved.
    MP3.com Terms and Conditions / Privacy Policy
    Vivendi Universal